|
|
|
T Greyling & Kie Ing. is al langer as 25 jaar in die bedryf en lewer nasionaal dienste aan 'n wye kliëntebasis. Ons het verskeie assosiasieverbintenisse met nasionale firmas in ander sentra.
Ons spesialiseer in onder andere Boerderyondernemings, Algemene Handelaars, Vervaardigingsbedrywe, Besproeiingsrade en Watergebruikers Assosiasies.
Vir 'n volledige lys van al ons dienste klik hier.
Dienste word landswyd gelewer met kantore in Gauteng en Limpopo. Ons lewer ook dienste op die perseel van die kliënt, indien die kliënt dit so sou verkies.
Ons tariewe is mededingend en ons lewer ervare, hoogstaande professionele diens.
|